
|
|
Verander Jou Lewe
Verander Jou Hart
Verander Jou Dieet
♥~~~~~~♥
Nie doodslaan nie
Wees gesond en liefdevol
|
|
Voorbeelde van voedsame en lewensbesparende voedsel:
|
Voedsel |
Proteïne Konsentrasie
(Persentasie per Gewig) |
|
Tofoe (van
soja) |
16 % |
|
Gluten (van graan) |
70 % |
|
Mielies |
13 % |
|
Rys |
8.6 % |
|
Sojabone, witbone, keker-ertjies, lensies, ens. |
10 - 35 % |
|
Amandels, okkerneute, kasjoeneute, haselneute, dennepitjies,
ens. |
14 - 30 % |
|
Pampoensaadjies,
sesamsaadjies,
sonneblomsaadjies, ens. |
18 - 24 % |
|
˙
Vrugte en groente is belaai met vitamines,
minerale en anti-oksideermiddels en bevat gehalte vesel om
goeie gesondheid en ’n lang lewe te handhaaf.
˙
Gekonsentreerde multi-vitamine tablette/kapsules is ook ‘n
goeie bron van vitamines, minerale en anti-oksideermiddels. |
·
Om die werklike bedreiging van ’n wêreldwye epidemie van voëlgriep,
·
die gevaar van malkoeisiekte (BSE), varkenssiekte (PMWS), ens.,
te verminder;
·
Om die aanhoudende, grusame opoffering van ons biljoene liewe
huisdiere, seelewe en geveerde vriende te stop,
Is
dit verstandig om vir goed na ‘n vegetariese dieet oor te skakel.
|
Dit is Gesond
Dit is Ekonomies
Dit is Ekologies Gepas
Dit is Barmhartig
Dit is Edel
Dit is Vrede | |
Vir verdere inligting, raadpleeg assebllief die onderstaande
webwerwe:
http://www.godsdirectcontact.org.tw/eng/veg/alternativeliving/10/afrikaans.htm
http://www.vegsoc.org/ http://www.vrg.org/ http://www.vegsource.com/ |